Die inisiatief van hierdie kompetisie het in 2017 soveel aftrek gekry en talent van reg oor die land het kom deelneem. Ons wenners van 2017, MJ en 2018,Lesego het almal stom geslaan en ons glo dat ons vir hulle 'n hupstootjie gegee het op die pad van 'n suksesvolle sang loopbaan.
Hier is ons finaliste wat meeding om die titel vir 2019. Die finale rondte vind plaas op feesnaweek en die wenner word Saterdag aand, 26 Oktober aangekondig. Kyk hier na die program: Program-Kuiertuin.jpg